Inklusiewe etnisiteit, taal, klas, gestremdheid of MIV

Inklusiewe OpvoedkundeJ.MosesB.Ed-IFCPUT2018 InleidingInklusiwiese onderwys is ‘n belangrike begrip wat in ag geneem moet word elke keer as onderwys opgebring word. In die verslag wat wat volg word seker aspekte geraak wat betrekking het tot inklusiewe onderwys onder andere ,wat dit is, hoe dit in Suid-Afrika gebruik word, die voordele as ook nadele en die rede vir die gebruik van inklusiewe onderwys.Inklusiewe onderwys: BegripsomskrywingsInklusiewe onderwys en opleiding word beskryf as:Die erkenning dat alle kinders en jeugdiges kan leer en dat alle kinders en jeugdiges steun nodig het. Die erkenning dat elke leerder uniek is en verskillende leerbehoeftes het, en dierespektering en waardering van die uniekheid en verskille in leerders as deel van diemenslike aard. Die verandering van die onderwysstrukture, -stelsels en -metodieke om aan die behoeftes van die leerders te voldoen.

Die erkenning en respektering van verskille in leerders, ongeag die ouderdom, geslag, etnisiteit, taal, klas, gestremdheid of MIV -status. Die erkenning dat leer tuis sowel as in die gemeenskap, in formele en informele omgewings en strukture plaasvind. Inklusiewe onderwys strek dus wyer as die formele skool.

We Will Write a Custom Essay Specifically
For You For Only $13.90/page!


order now

Die verandering in houdings, gedrag, onderwysmetodes, kurrikulums en die omgewing om aan die behoeftes van alle leerders te voldoen. Die blootlegging en minimalisering van leerversperrings asook die maksimale deelname van alle leerders aan die kultuur en die kurrikulum van ‘n onderwysinstelling. Die bemagtiging van leerders deur hulle individuele sterk punte te ontwikkel en hulle in staat te stel om krities deel te neem aan die proses van leer. Inklusiewe onderwys verwys na die deelname van leerders met diverse opvoedkundige behoeftes in hoofstroomskole en gemeenskappe.Doel van Inklusiewe onderwysDie doel is om die leerders wat gestremdhede het so na as moontlik ‘n ervaring te gee van hoe dit is om by ‘n normale skool te gaan waar daar minder gestremdhede is. By die skole moet daar voorsiening gemaak word dat die leerders se regte nie geskend word nie. Hulle moet so normal as moontlik leef op skool terrein, daar moet voorsiening gemaak word vir elke leerder op die skool.Twee pilareDiversiteit:Gestremdheid:Onderskeid tussen hoofstroomonderwys (“mainstreaming”) en inklusiewe onderwys.

Onderskeid word soos volg tussen hoofstroomonderwys of integrasie en inklusiewe onderwys gemaak:Hoofstroomonderwys beteken dat leerders by ‘n spesifieke stelsel moet inpas of geïntegreer moet word binne ‘n stelsel wat reeds bestaan, inteenstelling met inklusiewe onderwys wat beteken dat verskille tussen alle leerders erken en gerespekteer moet word , terwyl daar eerder op ooreenkomste gefokus word. Hoofstroomonderwys vereis dat sommige leerders ondersteuning moet kry sodat hulle by die “normale” klassituasie kan inpas. Evaluering word deur spesialiste verrig wat tegniese ingrypings verrig soos bv. om ‘n leerder in ‘n spesiale program te plaas. Inklusiewe onderwys verwag dat alle leerders, opvoeders en die hele stelsel steun moet ontvang sodat daar aan verskillende leerbehoeftes van leerders voorsien kan word. Die fokus is hoofsaaklik op die verbetering van die onderrigstrategieë met die doel dat alle leerders by verbetering voordeel geniet. Hoofstroomonderwys wil die leereder verander om by die stelsel in te pas ,inteenstelling met inklusiewe onderwys wat poog om die stelsel te verander om by die leerders aan te pas.Terme wat baie geraak word onder inklusiewe onderwys.

Leerversperrings :Dit kan ook gesien word as hindernisse wat leer en ontwikkeling verhoed of doodgewoon leerversperrings. Dit bestaan uit twee basiese kategorieë, naamlik hindernisse binne die stelsel en hindernisse binne die leerder self wat by leerder voorkom.Gestremde agterstande:Dit word internasionaal aanvaar as die term “disability” wat vertaal as gestremdheid en “impairments” as agterstande. Hierdie twee terme word gebruik om na die leerders te verwys wie se leerversperring van die organiese/mediese oorsprong is.Spesiale onderwysbehoeftes :Kinders met spesiale onderwysbehoeftes het almal hulle eie leerprobleme of gestremdhede wat dit vir hulle moeilik maak om te leer en wat veroorsaak dat hulle moeiliker leer as die res van meeste kinders wat ook dieselfde ouderdom is. Nie alle leerders wat in ‘n nie-moedertaal skool is, ‘n fisiese gestremdheid het of wat ‘n mediese toestand onder lede het, noodwendig spesiale onderwysbehoeftes het nie. Bogenoemde faktore lei dikwels tot spesiale onderwysbehopeftes.

ImplikasiesDie mees algemene probleme wat inklusiwiese onderwys ontwikkeling in ons land vertraag en ontwrig is: Die onvoldoende beskerming van die individuele regte van die leerders. Ervarings van inklusiwiteit deur leerders. Die veranderde professionele rol van opvoeders. Die bevordering van inklusiewe onderwys by openbare skole. Gespesialiseerde onderrigtegnieke om struikelblokke te oorkom. Struikelblokke in die ontwikkeling van opvoeders. Die insluiting van alle leerders in die skool. Die bepaling van die effektiwiteit van inklusiwiteit in skole.

Voordele van inklusiewe onderwys :Meeste kinders geniet die voordeel wat inklusiewe onderwys in hou, dit laat hulle toe om : Kinders word Individueel te versterk. Hulle individuele doelwitte bereik of te streef na dit. Hulle ouers word betrek in hul opvoeding insluitend klasse en aktiwiteite die plaaslike skole. Die skoolkulture word bevorder van respek en ander toebehore en individuele leer om ander leerders te respek en teistering en afknouery te verminder. Vriendskappe word ontwikkel op die skool deur ‘n wyse verskeidenheid kinders. Die gemeenskap as ook skool word positief beïnvloed deur diversiteit en insluiting op ‘n breër vlak te waardeer.

(http://www.inclusionbc.org/our-priority-areas/inclusive-education/what-inclusive-education)Effectiveness of the school-based support team within an inclusive South African educational system. By: DU TOIT, NINA; ELOFF, IRMA; MOEN, MELANIE.

 Tydskrif vir Geesteswetenskappe.jun2014, Vol. 54 Issue 2, p341-364. 24p. Language: Afrikaans.

 

x

Hi!
I'm Casey!

Would you like to get a custom essay? How about receiving a customized one?

Check it out